LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Spray | LekkeSlaap
+21

Sea Spray

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Jan 2022 tot 14 Des 2022.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 4, Sea Spray-gebou, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 R774 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Sea Spray is 'n selfsorg-vakansiewoonstel teen die see in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié woonstel is net oorkant Blouberg se wit strand en bied 'n onbelemmerde uitsig op oor Robbeneiland en Tafelberg.

Die hele grondvloerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n baie gemaklike matras.

Die eenheid beskik oor onbeperkte optiesevesel-WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware en kookgerei. En daar is 'n TV met OpenView en YouTube in die sitkamer wat lei na die privaat tuin en direkte strandtoegang.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, afstandbeheerde toegang, wasmasjiene wat met munte werk, en 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele.

Dis stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Dis 'n selfsorg-eenheid en 'n ekstra skoonmaakfooi word gehef. 'n Ekstra skoonmaakdiens kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Spray sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Sea Spray
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marienerylaan 4, Sea Spray-gebou, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
R1 190 R774
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R774
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 4, Sea Spray-gebou, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3151d6479c124df124496226bd00e8a8288d8f8084c55b12c8fd00d71b4b3969515d1bf07bfe89859ee2f6f1ca38bde60a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190, nou Vanaf R774  per nag(plek vir 2) 30 5 1 5 4 Marine Avenue Sea Spray building 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.823516834003 18.477976620197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!