Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Shelly Beach

Selfsorg
Oranje Studio
Vanaf R720
R720 R576
per eenheid
Beskrywing

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie-en teemaakgeriewe in. Dié ateljee bied maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie op die eiendom of binne die eenhede toegelaat nie.
Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Gaste moet tussen 21:00 en 08:00 stil wees.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blou Studio
Vanaf R850
R850 R680
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oninggrootte-bed wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie-en teemaakgeriewe in. Dié ateljee bied maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die onderdakstoep en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie op die eiendom of binne die eenhede toegelaat nie.
Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Gaste moet tussen 21:00 en 08:00 stil wees.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-suite
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het ook 'n TV en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Dié suite het 'n privaat stoep en direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie op die eiendom of binne die eenhede toegelaat nie.
Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Gaste moet tussen 21:00 en 08:00 stil wees.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
See-uitsig
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkel slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het ook 'n TV in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Dié suite het 'n privaat stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig en maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie op die eiendom of binne die eenhede toegelaat nie.
Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Gaste moet tussen 21:00 en 08:00 stil wees.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per eenheid
Beskrywing

Dié gesinseenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die TV-area en die toegeboude stoep het 'n slaapbank vir kinders. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale ontbyttafel toegerus is. Dié eenheid het direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie op die eiendom of binne die eenhede toegelaat nie.
Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Gaste moet tussen 21:00 en 08:00 stil wees.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R720
R720 R576
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 38, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8f7fbc9c4e8ee3b049e2db784e562566851e49eaaded4ffda96cd54c0fd78548b2e0bb7342f4bdd4e9cf08dacbe5ddeed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R576 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 38 Frere Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.813077656187 30.408613444809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem