LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sara's Apartment | LekkeSlaap
+38

Sara's Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid DD5 Goose Valley Gholf-landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 479 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Sara's Apartment is 'n luukse woonstel met uitsigte oor die Keurboomsmeer. Dié woonstel is in Plettenbergbaai op die grond-verdieping in in 'n veilige vakansielandgoed wat goed onderhou word en beheerde toegang het. Daar is 'n opelug-stoep met braaigeriewe en tafel met stoele.

Dié sonnige woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort en wasmasjien. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, sitarea en leefarea.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die enkeldeurmotorhuis is vir 1 voertuig geskik en het 'n tuimeldroër met 'n droograk. Die landgoed het ook 'n swembad en tennisbane wat gaste kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sara's Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Eenheid DD5 Goose Valley Gholf-landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid DD5 Goose Valley Gholf-landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7d24381d898b6255f97334c7da306c00ced60a3ca034915d53037522ae402216d80691348a4320a2efdeb0f244e40af505f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 479  per nag(plek vir 4) Unit DD5 Goose Valley Golf Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.026590379503 23.387255966663
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!