Santos 20
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Santos 20 is langs Santosstrand in Mosselbaai geleë en is elke jaar 'n mekka is vir walviskyk en regdeur die jaar 'n gunsteling-vakansiebestemming is onder Suid-Afrikaners. Ons bied die ideale akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie of net 'n wegbreek saam met jou vriende.
Die tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping en spog met die mooiste see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in. Gooi 'n vleisie op die Weber-braai en geniet dié eg Suid-Afrikaanse aktiwiteit saam met vriende en familie. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Daar is parkeerplek buite vir jou motor met 'n sekuriteitswag wat 24 uur aan diens is. Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Santos 20 sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 152
Jaar gelys 8
Ligging
- George-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 20 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom