Sandy Shores Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandy Shores Cottage is 'n ruim kothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is ideaal vir 'n vinnige wegbreek en is ongeveer 1,3 km vanaf Sandbaai se strand.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is 'n etenstafel en gratis WiFi.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf en broodrooster toegerus. Daar is 'n privaat tuin-area met 'n Weber-braai.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandy Shores Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jade Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 14
Maande gelys 10
Ligging
- Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Shores Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom