Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sands Beach Breaks Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 180

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sands Beach Breaks Manor
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chimoné B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimoné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Pragtige woonstel. Baie veilig. Kliëntediens is regtig puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, skoon en mooi verblyf!

Die eienaar was deurentyd met ons in kontak. Die kompleks se hek loop uit op die hoofstrand. Die eenheid is regtig baie mooi en groot, jy kry baie meer as waarvoor jy betaal. Ek beveel dit vir enige iemand aan wat Ballito wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met vriende

Fantasties

Goeie weer, verblyf en vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaamini R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaamini R
Gesin met tieners

Beautiful apartment with an amazing sea view. An absolute gem!

This place is an absolute gem. It’s perfectly furnished, spacious, clean and comfortable. The complex has a backup generator during load shedding, so you don’t feel the impact of power outages. The air conditioning works very well, the beds are comfortable with crisp white linen and the little details are taken care of. Diffusers throughout the unit leave the place smelling great, hand wash in the bathrooms, coffee sachets, convenient key pick up and drop off. This is a very well-run, secure complex with a beautiful pool and braai facilities. Access to Willard Beach directly from the complex. A small shopping centre with a Checkers and restaurant across the road. Two blocks away from the La Vita Spa, plus more restaurants. The host is friendly, helpful and takes pride in keeping this apartment neat and tidy. Definitely, the best place to stay in Ballito.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie G
Saam met vriende

Damesnaweek.

Die eenheid het die beste ligging in Ballito. Dis pragtig ingerig en ruim. Die stoep was die beste gedeelte vir 'n lekker kuier saam met die girls.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef0fa15065b6b3d51a2f89f0ae9985629e4b30309cd3fb6e75c620ba57a9140075c931670597df60f7fe39f1804dbec78c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 102b Compensation Road Ballito 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -29.5321532 31.2227949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem