LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandpiper | LekkeSlaap
+39

Sandpiper

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 5, Voorstrand, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sandpiper is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, kombuis en eetarea. Die goed toegeruste kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolfoond, gasstoof met 'n elektriese oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis lei na 'n houtdek met buitemeubels en het 'n 180-grade-see-uitsig. Die huis bied direkte toegang tot die strandfront via 'n paadjie.

Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir persone wat op soek is na 'n Mediterreense-styl atmosfeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandpiper sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Sandpiper
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strandloperstraat 5, Voorstrand, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandpiper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 5, Voorstrand, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUocvaaMkj6DLoLzuQjQYKQF6dN8gCaVmcBSOOzymuMpIHL653n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Strandloper Street Voorstrand 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.80841816836 17.891680577436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!