Sancor Selfsorg 3
Kry 35% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 13 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 170 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sancor Selfsorg 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 1 of 2 gesinne van tot 6 gaste in Santosstrand, Mosselbaai en is net 300 m van die see af.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die ruim hoofslaapkamer bied toegang tot 'n onderdakstoep en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort en 'n toilet.
Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en gebruik 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 2 dubbelslaapbanke vir 2 kinders in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Die sitarea het 'n TV met vol DStv-kanale en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die see en hawe. Daar is gratis WiFi en binne-braaigeriewe.
Veilige parkeerplek word voorsien en die woonstel het 'n sekuriteitstelsel.
Daar is 'n kinderspeelarea wat gaste gratis kan gebruik. 'n Toegeruste waskamer is ook gratis aan gaste beskikbaar en 'n wasgoeddiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Mosselbaai bied verskeie doendinge soos die Bartlomeus Dias Museumkompleks en die Posbusboom, die Kaap St. Blaize Vuurtoring en die Garden Route Casino. Gaste kan in die omgewing 'n potjie gholf speel, vryval, haaihokduik, hengel, 4x4, voetslaan, sandplankry of die Langeberg Mall met sy verskeie winkels en restaurante asook die winkels in die dorp besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sancor Selfsorg 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 113
Jaar gelys 7
Ligging
- Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sancor Selfsorg 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom