Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Rock Sands Penthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Salt Rock Sands Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celest N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest N

Dit was beslis een van die mooiste en lekkerste vakansies ooit.

En hulle gasvryheid is fantasties! het ons verwelkom met 'n bottel wyn, sjokolade en lekkergoed vir Levi (die hond). Sy het opgecheck of ons reg is en iets kort. Sy het selfs vir ons 'n lang lysie gestuur met goedjies om te doen in die omgewing en waar ons met diere kan gaan. Die penthouse is beautiful en die see-uitsig amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salt Rock Sands Penthouse se terugvoer

Beste Celest, baie dankie dat julle Salt Rock Sands Penthouse gekies het om julle wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoering vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete, Johan en Chantelle du Toit

Salt Rock Sands Penthouse
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fairway-rylaan 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe96b3d6687ea869fd52082c48d0b54c5ccc01ee986be05cadfd59bd7cdda3d639414c3912339846f741e9d2d1a0aca8220de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -29.5044283828 31.234422417162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem