Sakkie se plekkie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Neliswa Portia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Natasha V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay. Warmly welcomed. Will definitely stay there again.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Thank you so much, mam. We'll be happy to have you back again.
Juan-rey K - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie mooi plek.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Thank you so much.
Ceciel V - Des 2023
Algehele gradering
Die was flippen lekker. Sakkie se vrou en dogter is wonderlike mense.
Louis D - Okt 2023
Algehele gradering
Wat jy moet op slaap is onaanvaarbaar.
Nikkita N - Aug 2023
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Sakkie se plekkie se terugvoer
It was a pleasure to have you at Sakkie se Plekkie. Hope to see you again. Geetings Sakkie se Plekkie.
Christina V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was lekker en sentraal. Die eienaar was heeltyd beskikbaar en baie akkommoderend.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dit was n plessier om julle hier te hê.
Groete
Sakkie se plekkie.
James S - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige vakansie.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dankie vir julle kuier,dit was n plesier om julle hier te hê. Maak weer so, groete.
Sakkie se plekkie.
Bertus B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Sakkie was vriendelik en behulpsaam.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning dit was n plessier om julle hier te he.
Janice U - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing stay.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Thank u. I will make a plan with the mattress and thanks for leaving it so clean.
Marie K - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful, beatiful. The best place I have stayed.
Sakkie se plekkie se terugvoer
It was a pleasure to have you at Sakkie se plekkie.
Rosa J - Jan 2023
Algehele gradering
Was 'n lekker vinnige kuiertjie. Plek baie skoon en netjies.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te he, maak weer so. Groete, Sakkie se Plekkie.
Wietz V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspan.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning dit was 'n plesier om julle hier te he.
Walter N - Des 2022
Algehele gradering
Quiet, peaceful and relaxing.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Thank you for the nice comments, we will definitely upgrade the mattress. Greetings, Sakkie se plekkie.
Azelle D - Des 2022
Algehele gradering
Awesome. Uitstekend. Wow.
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dit was n plesier om julle hier te he, hoop om julle weer te sien.
Groete
Sibusiso M - Okt 2022
Algehele gradering
It was nice to visit that place.
Sakkie se plekkie se terugvoer
It was a pleasure having you at Sakkie se plekkie.
Welna S - Okt 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay with Sakkie!
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dankie vir julle en die honde,dit was n plesier om julle hier te he.Dankie dat julle sakkie se plekkie so skoon gelos het.Sien uit om julle weer te sien.
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Sakkie se plekkie se terugvoer
Dankie Jan, maak weer 'n draai by sakkie se plekkie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caravanserai nr. 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom