Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf on the Beach Luxury Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Golf on the Beach Luxury Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Michelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Goeie wegbreek by die see.

Die verblyf is baie veilig en ideaal vir waterliefhebbers. Ons het meeste van ons tyd gespandeer langs die swembad of 'n stap langs die see geneem. Die woonstel is groot genoeg vir 'n familie met kleinkinders. Dit is ook redelik veilig, behalwe vir die groot vensters wat my bietjie senuweeagtig gemaak het. Dankie tog vir die waaier in die voorhuis. Miskien kan daar nog iets in een van die kamers ook gesit word. Die inklok was baie maklik ook. Oor die algemeen stel ek hierdie plek voor vir enigiemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen W
Gesin met tieners

Relaxing.

We had a great time. The place was cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenna G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jenna G
Gesin met klein kinders

Beautiful interior and finishes!

Average, think better for people with no children as it is on the third floor, which we were not aware of. The check-in procedure could do with some improvement, as the security guards were confused about our identity and had to repeat the process every time we left and returned.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demi T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi T

We absolutely enjoyed our stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, netjiese, skoon plek! Ligging langs hoofpad steurend!

Baie mooi, netjies en skoon! Luukse beddegoed en handdoeke. Inboekprosedure was onvoldoende. Bietjie tee/koffie en melk sou verwelkomend wees, asook 'n kleiner handdoek vir harewas! Spieël in badkamer baie hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde68f428f10e3a2bc14a04687ea9d2eb4ceff8d8d3200c00a27ca8f73e5caaf635d9466b46138d4176ea4f6b9b0bcc372950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Saint Andrews Drive Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.131904133554 18.843821883202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem