Golf on the Beach Luxury Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Andrews-rylaan, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Golf on the Beach Luxury Apartment is 'n tweeslaapkamer-woonstel op die Greenways Gholflandgoed in die Strand. Dit bied maklike toegang tot die Kaapse Wynlande, Helderberg, Stellenbosch, Kaapstad, Hermanus, Paarl en Franschhoek.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Ander gratis geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, veselinternet en 'n slim-TV met Netflix en Youtube in.
Die sitarea en eetarea lei na 'n stoep waar gaste die sonsondergang oor die gholfbaan kan geniet. Die stoep, slaapkamers en kombuis bied uitsigte oor die 9de putjie van die gholfbaan, asook op die Helderberg en Hottentots-Hollandberge.
Hierdie gholflandgoed is net 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en bied 24 uur-sekuriteit. Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite op die landgoed geniet, soos 'n mashiegholfbaan, tennisbane, swembaddens, braaigeriewe en toegang tot die strand. Die woonstel is naby die middedorp en daar is oorgenoeg winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Golf on the Beach Luxury Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Saint Andrews-rylaan, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf on the Beach Luxury Apartment het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Andrews-rylaan, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom