LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sabie Self-Catering Apartments | LekkeSlaap
+42

Sabie Self-Catering Apartments

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sabie Self-Catering Apartments is langs die Sabie-vallei in die pragtige dorpie Sabie, Mpumalanga geleë. Van hier is dit ideaal om die Panorama-roete te verken en die eenhede is slegs 59 km van die wêreldbekende Krugerwildtuin af.

Ons bied gerieflike, skoon en uiters ruim verblyf. Elke eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en die kombuise het elk 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, potte, panne en kookgereedskap. Die slaapkamers het elk waaiers en paneelverwarmers. Die eenhede het elk 'n dek of patio met 'n vrystaande braai. Elkeen het ook DStv (hotelpakket). Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ’n swembad op die perseel.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en veilige parkeerplek is op die terrein beskikbaar. Die eenhede is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels.

Sabie is die ideale basis om die Panoramaroete te verken. Die avontuurroete begin met die eerste waterval (Sabie-waterval) wat net 3 km van die instansie af is en dan verby die Lonecreek-waterval, Mac Mac-valle, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate, Blyderivierspoort en Drie Rondawels kronkel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Sabie Self-Catering Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie Self-Catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70c8f131f4e850a873599b92a9020d68c787f0beb517a5dc572d634bd16d17d7be7a87b385b2d769a74a72907c2360bdc3c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 51 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.098805 30.781814
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!