Round Here Self-catering Holiday Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Attie M - Des 2023
Algehele gradering
Niks son gesien vir 4 dae nie, maar nogsteeds lekker gekuier.
Khetho T - Des 2023
Algehele gradering
Amazing place with amazing views.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Liezel G - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese vakansiewoning met al die geriewe.
Lees meerSean S - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing location and the house is beautifully maintained.
Tray-c H - Apr 2023
Algehele gradering
Had a great time.
Nelisiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
So beautiful, peaceful and breathtaking.
Nico R - Mrt 2023
Algehele gradering
Ligging is sentraal geleë. Sal dit ten volle aanbeveel.
Sylvia J - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en hulp met alle navrae.
Itumeleng M - Jan 2023
Algehele gradering
Warm and cozy.
Jacques U - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was OK. Het meer verwag.
Elizabeth N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier!
Daniel P - Apr 2022
Algehele gradering
I had a wonderful time.
Kamogelo H - Nov 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Round Here Self-catering Holiday Home se terugvoer
Dear Kamogelo.
Thank you for the wonderful review. And also thank you for being such a lovely guest at our Holiday Home. Thank you for respecting our House and we are glad to hear you had a great time. We would absolutely love to have you over again!
Best wishes,
Round Here S/C Holiday Home Team
Eiwet N - Sep 2020
Algehele gradering
Veiligheid, rustig en gemaklik.
Lees meerRound Here Self-catering Holiday Home se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Eiwet. Julle was puik gaste en ons sien uit om julle weer oor te he :-)
Vriendelike groete,
Round Here Self-Catering Holiday Home Span.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofweg, Waterfall Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom