Rosebud 4
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, Beacon Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 130 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rosebud 4 bied aan gaste die geleentheid om mooi see- en berguitsigte vanaf die balkon te geniet terwyl hulle braai. Dit is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai.
Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ook 'n volledige badkamer.
Die hoofleefarea is oopplan en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is skuifdeure wat na die balkon lei. Die balkon het sitplek en 'n ingeboude braai. Die woonstel is naby die strand en bied maklike toegang tot restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Rosebud 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Grieks
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 2
Ligging
- Strandstraat, Beacon Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Rosebud 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, Beacon Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom