Rooilande Guest Farm
Beskrywing
Elke chalet het 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met of 'n stort of bad. Daar is 'n sluitbare aantrekkamer met rakke en hangplek vir klere sowel as stoorspasie vir tasse. Elke chalet het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n gasbraai. Albei chalets bied pragtige uitsigte op die omliggende berge en oor die landskap.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n kaggel, ingeboude klerekas en gemaklike stoele. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai, TV, etenstafel, pooltafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Skuifdeure lei van die leefarea na 'n dek met sitplek en 'n lieflike uitsig op die omliggende berge.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom