Rooikat Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Trudy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 322
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda H - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, mooiste natuur en voëllewe. Lekkerste naweek wegbreek plekkie.
Amone D - Apr 2024
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis af.
Melien R - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties rustig. Sien jul beslis weer.
Karien A - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en kalmerende atmosfeer!
Christopher R - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Sybrand V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ryan D - Jan 2024
Algehele gradering
Exactly what we needed. A little break away from the hustle and bustle.
Liesl Z - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Baie dankie Trudie ons kom beslis nog baie.
Maria C - Nov 2023
Algehele gradering
Beste waarin ons nog gebly het.
Daleen S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful garden and stunning views.
Rudolf B - Nov 2023
Algehele gradering
Rooikat is goed geleë, naby lekker stap roetes en ook naby die midde dorp.
Ernst D - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf!
Frans S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend, baie netjies.
Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
A top-notch venue, the small cottage is one of the best self-catering places we have ever stayed in.
Lees meerYolande B - Sep 2023
Algehele gradering
Gunstellingblyblek.
Sarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Eenheid was baie netjies en vriendelike gasvrou.
Anne Marie V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim eenheid, goed geleë ten opsigte van die besigheidsentrum.
Suzette B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustige en ontspanne ervaring.
Lees meerVanessa C - Jun 2023
Algehele gradering
Uitmuntend!
Lourens V - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Bennie G - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike slaapplek in pragtige omgewing.
Detlev H - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon en netjies.
Rob M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Charlo J - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, versorgd.
Joyce S - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Johan O - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker, behalwe die beurtkrag.
Rooikat Cottage se terugvoer
Ek is so jammer dat julle nie kon TV kyk nie. Daar was darem genoeg lig, gas en Wi-Fi. Loadshedding affekteer maar almal in SA.
Ingrid P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stay in the most beautiful cottage.
Janetta Q - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige cottage, baie skoon en netjies en Trudy is baie gaaf en behulpsaam.
Larisa V - Feb 2023
Algehele gradering
Tops!
Deon N - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Mia V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek - tuin asemrowend en dis teen die rivierstroom.
Lizette B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek met netjiese geriewe naby aan dorp en ook natuur.
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful, private, well appointed cottage.
Marlena V - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Petrus K - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik met alles wat jy benodig vir 'n nag se rus.
Lees meerAndre C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en besonder goed toegerus.
Lizette H - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspanne naweek in 'n uitstekende omgewing.
Frans T - Des 2022
Algehele gradering
Die gastehuis moet 12 uit 10 kry.
Riana V - Des 2022
Algehele gradering
'n Heerlike kuier so teen die berg en rivier.
Clive L - Des 2022
Algehele gradering
Awesome stay, neat and comfy with everything you need.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en lekker gerus.
Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Groot bederf!
Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi tuine omring 'n tuiste in uitstekende toestand.
Lees meerFrancois D - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Nicola V - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Marie-Adele G - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing!
Lees meerRooikat Cottage se terugvoer
Hi Marie-adele, I am so glad that you have enjoy your stay. Thank you for your very positive review.
Gail V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carlien M - Okt 2022
Algehele gradering
Een van die beste vakansieplekke, pragtige berge en natuurskoon, unieke winkels en besighede.
Thabo M - Okt 2022
Algehele gradering
Very short and comfortable.
Coen K - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste en skoonste blyplek. Sal altyd teruggaan.
Jan L - Sep 2022
Algehele gradering
Sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.
Liza R - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gerus.
Rooikat Cottage se terugvoer
Dankie Liza, vir jul vriendelikheid. Die krag af storie kan nogal die wind uit onse seile neem, maar ons is maar almal saam daarin.
Hilda V - Sep 2022
Algehele gradering
The perfect getaway. Neat, lovely view and close to town.
Tim S - Sep 2022
Algehele gradering
A lovely cottage in a beautiful setting. The accommodation was perfect, ideal for a single (or couple) traveller.
Yolande B - Sep 2022
Algehele gradering
Perftekte verblyf weg van die huis.
Jd F - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Theunis D - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename ontvangs en netjiese blyplek.
Frikkie B - Jul 2022
Algehele gradering
Stay was great, cottage was clean, well maintained and fully equipped.
Brendon G - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable, with all the extras that made it very cozy.
Ronald B - Jun 2022
Algehele gradering
Accommodation was immaculate, underfloor heating in lounge, electric blankets on bed. Electric heater in bathroom.
Piet D - Mei 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekkies waar ons nog gebly het!
Valerie G - Mei 2022
Algehele gradering
What a wonderful weekend.
Gerald G - Mei 2022
Algehele gradering
Cosy beautiful cottage. Neat, clean.
Elize C - Apr 2022
Algehele gradering
Die plekkie is popmooi en so skoon en elke ding is in plek wat mens by jou eie huis sou benodig het en baie, baie veilig.
Danielle S - Apr 2022
Algehele gradering
Quiet, quaint and relaxing.
Gideon V - Apr 2022
Algehele gradering
Puik, netjies en gasvry.
Franscois P - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice.
Carien D - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie. Goed geleë. Pragtige uitsig.
Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Private, quiet, great location.
Sonja J - Mrt 2022
Algehele gradering
Location and beautiful.
Detlev H - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal weer besoek - vir seker!
Lauren E - Feb 2022
Algehele gradering
Such a beautiful place and so well priced!
Lenus D - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en rustig.
Edward T - Jan 2022
Algehele gradering
We enjoyed it as we specifically wanted to do walks in the area which were most enjoyable. The trails are very well maintained.
Lees meerRooikat Cottage se terugvoer
I am so sorry that you did not enjoy your stay at Rooikat.
The TV was working while the cleaner was there the Thursday morning. By the time you arrived on Thursday, someone must have pressed a wrong button. I am so sorry that I do not know enough of TV's to have fixed it although I have tried.
I called the Clarens TV people at 08:00 the Friday morning and they arrived soon after. Pressed one thing and it worked.
I did not know that the plug was tripped. That geyser was installed when I turned that room into a cottage so it shares a line that the gardener also uses, it sometimes trips.
I cannot smell that unless I am told, Allies only told me on Saturday morning that she had to switch on. It is a small geyser and heats up very fast so by the afternoon it should have been hot.
About the milk, I do not advertise that I put milk in the cottage, although I do for one nighters. We put creamer in.
Sorry that you did not find it of value for what we are offering our guests.
Martin R - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese selfsorg.
Caro V - Des 2021
Algehele gradering
So rustig! So mooi! Mooiste omgewing en uitsig! Tuin is pragtig!
Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly puik plek.
Janco S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanne en waarde vir geld.
Jacques L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid! Sal weer daar bly.
Derick F - Nov 2021
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon.
Lettie F - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowend pragtig.
Graeme T - Okt 2021
Algehele gradering
First class!
Jeanette W - Okt 2021
Algehele gradering
Veilige verblyf in goed-toegeruste woonstel, met die nodige privaatheid.
Marlize G - Aug 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Stickling J - Aug 2021
Algehele gradering
It was fine.
Yolande J - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Joey R - Jul 2021
Algehele gradering
Oornag in Clarens na 'n besoek aan die Sentrale Drakensberg.
Morne D - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect
Rita M - Jun 2021
Algehele gradering
Friendly hostess, accommodation clean.
Wineen S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike gesinsnaweek in Clarens
Mark J - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful place to stay, it's very quiet and a wonderful view outside.
Jacobus W - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en werklik waarde vir geld.
Willie S - Mei 2021
Algehele gradering
Die ligging is uitstekend en alles was perfek!
Lees meerAndre En Anita R - Mei 2021
Algehele gradering
Het nie die kuier geniet soos vorige kere nie.
Rooikat Cottage se terugvoer
Ek is baie jammer dat julle so 'n slegte ervaring hier gehad het. Die eenheid waar julle sou bly is die heel kleinste eenheid wat ons het maar die geyser het 'n probleem gehad en die elektriesien kon eers die volgende dag kom. Rooiland Tuinsig is baie groter en gerieflik vir meeste gaste en ek is jammer dat ek julle nie maar na 'n ander gaste plek toe gestuur het nie. Paaie in Clarens lyk almal sleg na die baie reen wat ons gehad het en ek self kan ongelukkig nie eintlik daar aan iets doen - so jammer.
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Liezel L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in 'n pragtige omgewing.
Maryna G - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige, heerlike kuier.
Johann M - Mrt 2021
Algehele gradering
Thanks. Very neat, tidy and comfortable place.
Pieter F - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier al het dit die helfte van die tyd gereën.
Steve V - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolute rus vir elke siel.
Lizelle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik puik puik.
Aletta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik verblyf, skoon en netjies, na genoeg aan alles maar steeds rustig.
Lees meerAndreas R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en mooi blyplek
Hannes M - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in pragtige omgewing.
Natalie T - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful, beautiful relaxing adventure.
Corne L - Feb 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Johann B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Nico B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie meer as wat mens nodig het, alles is skoon en netjies, gasvrou was vriendelik en behulpsaam en dit was lekker rustig en privaat.
Lesley P - Jan 2021
Algehele gradering
We absolutely loved it.
Mark D - Des 2020
Algehele gradering
Baie nice plek. Vriendelike verwelkoming. Baie behulpsaam.
Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Grant K - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Kevin A - Nov 2020
Algehele gradering
Puik.
Heidi S - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sarita S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Jacques V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Annalene C - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Marc W - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, eenkant, waar jy heerlik kan kuier op die braai patio
Johann V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing en tuin.
Maritsa R - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, en is presies wat geadverteer word.
Stapelberg A - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Pragtige uitsig.
Senda E - Aug 2020
Algehele gradering
Puik oornagplekkie. Met absoluut alles wat mens nodig het.
John-willy P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies. Snoesig. Naby aan alles wat ons voor gekom het.
Rooikat Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. In die somer is die tuin darem baie groen en mooi.
Frans P - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Margie P - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent.
Naomi B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Annalize D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, netjies, silwerskoon, kan dit 100% aanbeveel!
Elsa V - Jan 2020
Algehele gradering
Rooikat was 'n lafenis vir ons siel!
Brenda L - Jan 2020
Algehele gradering
Alles perfek op aankoms.
Mariaan S - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, maar die eienaar was nie baie vriendelik.
Chris N - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat nodig is en bereidwilligheid van eienaar om ekstra diens te lewer.
Annelie V - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n rustige en pragtige omgewing.
Elbe W - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies.
Hercules D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n netjiese, silwerskoon kamer met baie ekstras en vriendelike diens.
Liezel M - Sep 2019
Algehele gradering
'n Baie oulike plekkie. Skoon en netjies.
Lisa B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, pragtige ligging, netjies en skoon. Definitief waarde vir geld.
Michelle M - Aug 2019
Algehele gradering
Close to everything clean and well-equipped cottage.
Jeanette B - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely, clean, quiet, large room. Enjoyed staying there and will recommend 100%.
Samantha S - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar met alle geriewe wat jy nodig het!
Werner B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik, verfrissend en aangenaam.
Lizelle H - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf!
Gerhard K - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en sal weer daar gaan bly.
Rooikat Cottage se terugvoer
Hi Gerhard,
Ek is baie jammer dat julle so 'n probleem ondervind het.
Eintlik is elke eenheid totaal onafhandlik van mekaar met eie decoders en het al vir baie lank so gewerk so ek kan glad nie verstaan wat die probleem kon wees nie. Ek sal ondersoek instel en die probleem regstel.
Heidi S - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig! Trudy baie behulpsaam.
Annemarie D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was net oornag stop oppad na Natal.
Johan G - Mei 2019
Algehele gradering
Puik.
Daniella D - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en snoesig.
Marietjie B - Mei 2019
Algehele gradering
'n Pragtige, netjiese, goed geleë gastehuis. Hoogs aan te bevele.
Santie H - Apr 2019
Algehele gradering
Trudy was very friendly and created a warm, welcome atmosphere
Matt L - Apr 2019
Algehele gradering
Well appointed, comfortable accommodation in beautiful surroundings
Hector C - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n lekker naweek weg.
Natasha S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Clarin W - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Noelene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Elize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis.
Riana S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, soos beskryf in die advertensie. Skoon en netjies
Kitty V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Marietjie V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit is 'n puik plek.
Cheryl B - Jan 2019
Algehele gradering
Rooikat Cottage is well situated, very clean and the setting is beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rooikat Cottage is goed geleë, baie skoon en die ligging is pragtig.
Ons het ons verblyf by Rooikat Cottage geniet. Dit is 'n goed bestuurde onderneming wat in 'n mooi tuin geleë is. Die eienaar is trots op haar besigheid en hoewel die kamer klein was, was dit goed ontwerp en meer as voldoende vir ons stop.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Surina M - Jan 2019
Algehele gradering
Skoonste, netjiesste plek waar ek nog ooit oorgebly het. Sal beslis weer daar gaan bly!
Kerisha M - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Derick F - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en uiters netjies. Asemrowende uitsig op berg en tuin.
Mornay M - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut voortreflik.
Chris B - Nov 2018
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Sandra K - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Tyrone V - Nov 2018
Algehele gradering
Felt welcomed and it was amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Welkom gevoel en dit was wonderlik!
Welkom gevoel. Die plek was skoon en knus. Beslis waarde vir geld. Het staproetes op jou drumpel. Ek sal hierdie wonderlike verblyf aan enigiemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karien J - Okt 2018
Algehele gradering
Trudy se diens is vriendelik, haar verblyf is super netjies en prentjiemooi.
Annelie S - Okt 2018
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel!
Christelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike huis.
Franky B - Okt 2018
Algehele gradering
Prachtig logement en Clarens is een gezellig stadje!
Leon L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Elma B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Ockert B - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld sonder twyfel.
Piet S - Sep 2018
Algehele gradering
Professioneel, netjies en vriendelik.
Sandra D - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier
Rooikat Cottage se terugvoer
Baie dankie julle, dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.
Betsie C - Aug 2018
Algehele gradering
'n Pragtige, warm, knus plek.
Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent.
Eugene J - Jul 2018
Algehele gradering
Die ideale plek om in Clarens tuis te gaan.
Madeleine J - Jul 2018
Algehele gradering
Wow! 'n Tuiste weg van die huis af.
Lees meerNico F - Jun 2018
Algehele gradering
'n Uitstekende waarde vir geld, super netjies en skoon, ruim met 'n asemrowende uitsig oor die berg.
Rina L - Jun 2018
Algehele gradering
'n Vyfsterverblyf en uitsig.
Anél D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, gerieflik, met als wat nodig is om warm te kry en tuis te voel.
Ceciel U - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend netjies en vriendelik.
Cheren G - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig. Rustige wegbreek plekkie.
Anna-marié L - Mei 2018
Algehele gradering
Beste plek waar ons nog gebly het!
Lees meerRooikat Cottage se terugvoer
Dankie Anne-marié.
Ek is bly julle het lekker gebly.
Jou goeie woorde word baie waardeer.
Groete
Jan K - Mei 2018
Algehele gradering
Alles is op sy plek, netjies, skoon, ten volle toegerus en goed geleë.
Lees meerWilma P - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Frik E - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Rika N - Mei 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by 'n gerieflike geleë, skoon, netjiese en 'cosy' Rooikat Cottage was heerlik met vriendelike diens gelewer deur die eienares Trudy!
Leandra M - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike fasiliteite en pragtige omgewing en blyplek!
Surelda D - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker privaat en naby aan winkels!
Peet V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en rustig.
Chantelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Rina S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik heerlik!
Christel L - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitmuntende netheid met alles wat mens nodig het. Lieflike privaat tuin en braaiplek. Parkering agter toesluithek en onderdak.
Hannes D - Mrt 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Santie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en skoon!
Awie E - Feb 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jan K - Jan 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike naweekuitstappie in skoon en aangename verblyf en omgewing.
Rensia V - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie met die mooiste uitsig!
Francois D - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis - fokus op detail en gerief.
Helen D - Jan 2018
Algehele gradering
Puik!
Charles P - Des 2017
Algehele gradering
Baie ruim en netjiese plek vir goeie prys.
Alta B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige, skoon en uitstekend toegeruste verblyf.
Kerisha M - Nov 2017
Algehele gradering
Absolutely pleasant stay.
Helen S - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Janette C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goed ingerig om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Cornelius L - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese naweek se verblyf en vriendelikheid geniet.
Pierre J - Nov 2017
Algehele gradering
Peaceful, clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, skoon en gerieflik.
Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging, naby al die geriewe in Clarens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tessa D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en volgens standaard. Ook baie netjies!
Solett D - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging, kalmerende atmosfeer.
Kobus P - Okt 2017
Algehele gradering
Vyfster.
Karl N - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation, friendly reception, no complaints.
Marietjie V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Tomas F - Aug 2017
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyf gekenmerk deur privaatheid, 'n wonderlike uitsig en goeie diens.
Leana S - Aug 2017
Algehele gradering
'n Rusige oase vir 'n moeë reisiger!
Christo V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Marguerite P - Jul 2017
Algehele gradering
'n Weltoegeruste, lieflike plekkie aan die voet van die berg - ons kom vir seker weer!
Lees meerElsie M - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kobus B - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid. Netjiese, ruim eenheid.
Elize R - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Sandra E - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
James H - Mei 2017
Algehele gradering
Puik! Ek sal vir seker Rooikat Cottage weer besoek.
Ettienne O - Apr 2017
Algehele gradering
Beslis die moeite werd, sal definitief weer daar bespreek.
Adrie B - Apr 2017
Algehele gradering
Stunning, stunning, stunning!
Callie R - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend netjies en skoon.
Peter W - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was een van die beste verblyfplekke met vriendelikheid van almal wat ons kon beleef het.
Lees meerGerrida N - Mrt 2017
Algehele gradering
Excellent!
Pieter O - Des 2016
Algehele gradering
Goed toegerus en goed geleë.
Marna G - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, loopafstand van alles tog baie privaat.
Merrrick C - Des 2016
Algehele gradering
Sal dit vir vriende aanbeveel.
Luzaan D - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Andre K - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Marli M - Nov 2016
Algehele gradering
Rooikat het pragtige tuine en is op die perfekte plek geleë met 'n baie mooi uitsig.
Melinda W - Nov 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek!
Lees meerMarida S - Okt 2016
Algehele gradering
Lovely cottage stay in Clarens.
Lees meerMa-rené M - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig, stil, asemrowende uitsig en ongelooflik goed toegerus!
Theuns F - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig en 'n totale plesier.
Alexander B - Sep 2016
Algehele gradering
Perfek!
Faure V - Sep 2016
Algehele gradering
Stil en baie mooi ligging. Het lekker gerus.
Betsie C - Aug 2016
Algehele gradering
Puik!
Johan D - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en waarde vir geld.
Peet S - Aug 2016
Algehele gradering
Huis weg van die huis
Susan W - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Izenka P - Aug 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Ingrid D - Aug 2016
Algehele gradering
Puik!
Janine V - Jul 2016
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Madaleen V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie goed toegeruste en gerieflike skoon eenheid.
Estelle V - Jul 2016
Algehele gradering
Ons was so tuis al was dit weg van die huis.
Melani P - Jun 2016
Algehele gradering
Oulike plekkie waar mens sommer dadelik tuis voel.
Natie F - Jun 2016
Algehele gradering
Knus, smaakvol ingerig en vriendelike diens.
Martie V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie goed toegerus, pragtig en netjies!
Frans S - Mei 2016
Algehele gradering
Absoluut awesome en beslis 'n moet om te besoek.
Annemarie N - Mei 2016
Algehele gradering
Veilig en sentraal!
Riana T - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Werner V - Apr 2016
Algehele gradering
Als wat 'n mens wil ervaar in 'n Clarens Cottage.
Hester M - Apr 2016
Algehele gradering
So mooi soos die plekke in Garden and Home!
Debbie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig met wonderlike staproetes!
Gerhard D - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, goeie kommunikasie, aanpasbaar met aankomstyd.
Rooikat Cottage se terugvoer
Middag Gerhard
Dankie vir die ondersteuning by Rooikat en ek is bly dat julle dit geniet het.
Julle was in Rooikat Klein wat ons enigste eenheid is wat nie 'n kaggel het nie. Ook nie 'n in geboude braai nie - jammer. Dit is ook die goedkoopste verblyf.
Dit is egter ook die warmste eenheid van die 4 met genoeg verwarmers, elektriese kombers ens. Nog niemand het gekla dat hulle koud gekry het hier nie.
Indien u egter 'n kaggel wil hê is die groter eenhede altyd 'n opsie.
Dankie
Trudy Clark
Elzarie D - Feb 2016
Algehele gradering
Alles was perfek. Sal weer daar bly!
Lindiwe M - Jan 2016
Algehele gradering
It was peaceful, quiet and very clean.
Retha H - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig!
Pieter J - Jan 2016
Algehele gradering
Bekostigbare, uiters netjies akkommodasie in 'n pragtige omgewing.
Gilliam S - Des 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Magda C - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Heerlike afpakplek met baie kuierspasie.
Luzaan D - Des 2015
Algehele gradering
Home-sweet-second-home.
Lourens D - Des 2015
Algehele gradering
Rooikat is puik verblyf!
Natali M - Nov 2015
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, skoon, gerieflik en loopafstand van die dorp.
Rudolf S - Nov 2015
Algehele gradering
So lekker ons kan dit aanbeveel.
Marika H - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hennie O - Okt 2015
Algehele gradering
Moenie hierdie plek misloop nie!
Lees meerSan-marie B - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik dankie.
Willie S - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker plek!
Gerard R - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike geriewe en uitstekende ligging langs 'n riviertjie.
Annemie N - Sep 2015
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en netjiese plek. Baie goed toegerus.
Johann S - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Geoff N - Sep 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nico B - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Manfred N - Aug 2015
Algehele gradering
Puik!
Anton J - Jul 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Ingrid S - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige en netjiese Cottage wat alle verwagtings oortref het.
Angela B - Jun 2015
Algehele gradering
Comfy and warm.
Paul B - Mei 2015
Algehele gradering
Very comfortable, tastefully and elegantly decorated and very well equipped.
Pienkie S - Mei 2015
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek saam met vriendin!
Rina B - Mei 2015
Algehele gradering
Naweekwegbreek en troue van vriende gehad.
Wilma V - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Aj P - Mei 2015
Algehele gradering
Fasiliteite baie goed.
Nicola G - Apr 2015
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi kothuis en ons het die verblyf baie geniet.
Marianne G - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtige, skoon, perfek ingerigte woon-eenheid.
Karen H - Apr 2015
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon. Als wat mens moontlik mag nodig hê, is in die kothuis.
Heleen V - Apr 2015
Algehele gradering
Ek het sommer al klaar Rooikat aanbeveel!
Anrie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons sal enige tyd weer daar bly.
Elsa D - Mrt 2015
Algehele gradering
Sal dit vir almal aanbeveel.
Belinda E - Mrt 2015
Algehele gradering
Perfectly situated, neat and clean.
Johannes M - Mrt 2015
Algehele gradering
Skoon verblyf in 'n mooi omgewing.
Waldemar R - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en toegerus!
Marina C - Mrt 2015
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies, vriendelike diens. Pragtige omgewing.
Hanle D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Rooikat - pragtige ligging.
Sarie D - Mrt 2015
Algehele gradering
Thanks for a wonderful 2 nights.
Lees meerLorraine V - Feb 2015
Algehele gradering
Die lekkerste klein bederfies.
Marieta S - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker. Die plek is pragtig.
Willie E - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker gekuier in Clarens.
Hannéh V - Jan 2015
Algehele gradering
Was fantasties gewees.
Charne D - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Gerrit R - Jan 2015
Algehele gradering
Baie spesiaal om die vrede en vreugde van Rooikat te beleef. Ons het dit waarlik geniet en gerus. Ons sal graag weer kom.
Andrew M - Des 2014
Algehele gradering
Very quiet and relaxing
Imke D - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lieflike plekkie!
Etienne V - Nov 2014
Algehele gradering
Pragtige ontvangs, uitstekende diens en huislike verblyf maak van Rooikat Cottage 'n skatkis.
Lees meerCharlitha B - Nov 2014
Algehele gradering
Stunning omgewing, pragtige huis, geriewe en tuine.
Carlo L - Okt 2014
Algehele gradering
Baie positief in 'n interessante dorp, Clarens.
Kobus B - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer teruggaan.
Martin S - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik, mooi en gerieflik, als wat nodig is vir 'n heerlike tyd in Clarens!
Leonie D - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Jan D - Sep 2014
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang.
Beverly-lynn V - Sep 2014
Algehele gradering
So lekke gebly!
Shaun B - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjies en knus, sentraal geleë vir beide die dorp of staproetes daar naby.
Frikkie V - Aug 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Liezl V - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Tersia W - Jun 2014
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Netjiese kothuis. Baie gasvry!
Willem B - Jun 2014
Algehele gradering
Skoon en goed toegerus soos eie huis.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marketstraat 257, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom