Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rochester

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 128, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 890 R3 912 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie luukse gholflandgoed-villa met 'n 4-ster-gradering in Clarens, wat die eerste plek op vele webtuistes ontvang het, bied verblyf aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers.

Slaapkamers 1 en 2 het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens 7 dae voor aankoms verander kan word. Hier is 'n en suite badkamer met 'n bad en 'n handstort in die een badkamer en slegs 'n stort in die ander.
Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die badkamers het 5 ster-badkamergeriewe, gesighanddoeke en kwaliteit japonne. Elke badkamer spog met stoele en spieëltafels en met spieëls met beligting vir grimering. Die beddens het 5-ster gansnekveer-duvets en kussings, gekomplimenteer met komberse.

Hierdie villa het 'n toegeboude dek wat reg rondom die huis strek en 'n 360 grade-uitsig oor die gholfbaan bied. Die hoofslaapkamer lei na die dek en gaste kan oor die berg, meer en gholfbaan tuur.

'n Hoofkenmerk van hierdie villa is die omheinde, ingeboude braai-area en kombuis met 'n handgemaakte, sandsteen wasbak en ingevoerde handgemaakte kombuiskaste met opvou-vensters wat na die dekarea en buite-eetarea lei.

Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, Smeg-toebehore, 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwastablette en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 etenstafels geskik vir 6 gaste waarvan die een binne die huis is en die ander een buite is. Daar is 4 sitareas met 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix, Google, Showmax en YouTube.

Die nuwe uitgebreide eiendom is enig in sy soort in Clarens, ontwerp en gebou vir die mark wat die fyner dinge waardeer en die beste te geniet wat Clarens bied. Privaatheid, uitsigte en luukse wat nie in Clarens geëwenaar kan word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rochester sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Rochester
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Jaar gelys 3

Ligging

  • Erf 128, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rochester het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 890
R4 890 R3 912
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 890
R4 890 R3 912
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 128, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe459ec430f06833ef7d050a22aa9dbde6fd435823c5eaf44e1c8f3b21d04e36bb0029ac8e3349c3c6d9f2deb9580d7e95af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 890 nouVanaf R3 912 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Stand 128 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.51049 28.42994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem