River Club 4262
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsitsikama Creek 4262, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
River Club 4262 is 'n stylvolle vakansiehuis op 'n landgoed in Plettenbergbaai. Dit is naby strande, restaurante en The Beacon Isle-winkelsentrum. Daar is 24 uur-sekuriteit, 'n groot gemeenskaplike swembad en tennis- en muurbalbane.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste en vierde en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het net 'n stort en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer is 'n groot privaat ruimte op die boonste verdieping met 'n balkon wat noord front en 'n uitsig op die berge het. Die ander slaapkamers is op die onderste verdieping.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dubbeldeure lei na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en 'n piekniekbank. Die stoep lei na die privaat tuin en 'n paadjie wat nie te ver van die rivier is nie. Die huis het 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien. Daar is herlaaibare noodligte en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by River Club 4262 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andrea Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 11
Ligging
- Tsitsikama Creek 4262, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink River Club 4262 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piesangvallei Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tsitsikama Creek 4262, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom