Rietpoort Gastehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 144
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Darril A - Apr 2024
Algehele gradering
Well exceeded expectations, lovely.
Fanie C - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike plaaslug en gasvryheid.
Petro K - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Albertus B - Jan 2024
Algehele gradering
Sonder enige sorge of bekommernis in my plekkie aangekom en net gerus.
Peter T - Jan 2024
Algehele gradering
Peace and quiet.
Hananja D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige halfweg oorslaap.
Hesta L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf op 'n plaas weg van al die geraas.
Edwin D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker plaas lewe - ek sal weer daar oornag in die toekoms.
Jolise B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Martie V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, privaat, lekker!
Sari J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige netjiese plekkie. Het heerlik gebly.
Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Annerien S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Anette P - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Monica C - Nov 2023
Algehele gradering
Die plek was netjies en lekker om te oornag. Dankie aan die gasvrou.
George L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek. Rustig en veilig.
Pietie V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Franzel P - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Hanlie D - Apr 2023
Algehele gradering
Die twee huisies op Rietpoort is pragtig gedekoreer, skoon en gerieflik - 'n ware oase in die Karoo.
Lucy S - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing, quiet farm life.
Aldo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Karooplaas ondervinding.
Tineke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende oorslaap plek.
Amanda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Really lovely cottage, beautiful farm, peaceful surrounds and gorgeous Karoo sunset!
Lees meerSharon J - Feb 2023
Algehele gradering
Die rustigheid en veiligheid van die plek is onbeskryflik.
Lees meerDeon C - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike en rustige Karooverblyf in 'n groot en goeie toegeruste huis met vriendelike eienaars.
Nonnie V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier, rustig en pragtig.
Janiete V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Yolandie C - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en rustige oornagplek. Lekker plaaslewe.
Coen O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi en vriendelike gasheer.
Marius D - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Rademan V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike Karoo huisie.
Lees meerGerhard S - Des 2022
Algehele gradering
A well-organized, comfortable stay even during loadshedding.
Jj V - Des 2022
Algehele gradering
Rustige kuier en oornag in 'n stylvolle, outentieke omgewing.
Nicolas G - Nov 2022
Algehele gradering
Nice, quiet and owners very friendly.
Marsel P - Nov 2022
Algehele gradering
Beste nog.
Evert P - Okt 2022
Algehele gradering
Welkom oase na 'n lang pad.
Susan M - Sep 2022
Algehele gradering
Egte plaas. Huis netjies en baie stil.
Phillip V - Sep 2022
Algehele gradering
Die rustigheid was 'n lafenis vir siel.
Diane V - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful farm stay.
Nelia S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek! Smaakvol, ruim en uitstekende diens.
Crismari P - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike Karooverblyf.
Elaine B - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike, pragtige blyplek.
Riaan R - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike rusplek.
Lees meerJeanette Z - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Isabel H - Mrt 2022
Algehele gradering
Onverbeterlike Karoo gasvryheid en diens.
Gemma H - Feb 2022
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Petronella I - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig in natuur. Kothuis baie netjies.
Peter B - Jan 2022
Algehele gradering
Nice quiet and peaceful place to stay.
Mark C - Jan 2022
Algehele gradering
Stilte, rus en vrede op stukkie Afrika.
Franciscus E - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, diens en gasvryheid uitstaande.
Nicole V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Jutta B - Jan 2022
Algehele gradering
Lafenis
Revan P - Des 2021
Algehele gradering
Good value, very charming.
Hesta L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Joël M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike Karoo-oorslaap.
Christi-mari S - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met baie goeie ligging.
Lindie V - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic farm atmosphere.
Jan O - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike plek. Stil en rustig. Ware boere-gasvryheid. Net mooi halfpad Kaap toe.
Karin S - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek, plaas. Rustig en veilig. Mense-mense.
Andre V - Sep 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie spesiaal. Ongelooflike detail.
Jacoline L - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Annelie S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike plaasgevoel in die Karoo. Baie goeie grondpad tot daar. Enige voertuig sal geskik wees.
Rudolf G - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat jy benodig vir 'n oorslaap op pad na vakansie.
Esme J - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Lees meerThomas D - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Claudine S - Des 2020
Algehele gradering
Pratige en netjiese plek.
Trixie J - Des 2020
Algehele gradering
Overnight stay on the way to Cape Town, we highly recommend Rietpoort Guethouse.
Carlien M - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Pierre L - Des 2020
Algehele gradering
Plaasrustigheid, veilig en het alles wat nodig is vir selfsorg.
Jean C - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n regte karoo plaas ervaring!
Ping R - Okt 2020
Algehele gradering
This is the best accommodation in Britstown.
Andries V - Okt 2020
Algehele gradering
Ideale rusplek na 'n lang dag op die pad
Michael J - Sep 2020
Algehele gradering
Voel tuis. Kan maklik langer kuier. Nie net oorslaap nie!
Janine V - Sep 2020
Algehele gradering
Die netheid en gemak van die eenheid is net oorskrei deur die ingebore Karoo gasvryheid van Didi en haar man.
Annelize D - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek in 'n veilige omgewing.
Annie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf by Rietpoort Guesthouse!
Lees meerSonya M - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie eenheid met vuurmaakhout en alles wat nodig. Goed toegerus. Verwelkom deur eienaar.
Riana M - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige oornagverblyf.
Ella S. M - Jan 2020
Algehele gradering
Rietpoort het ons aangenaam verras. Alles wat mens nodig het, en silwerskoon!
Lees meerAdele L - Des 2019
Algehele gradering
What a pleasant surprise, good old farm experience.
Christo V - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gerieflik en vriendelik.
Wouter J - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam. Smaakvol.
Casper D - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike plaas-gasvryheid!
Riana K - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut netjies, stylvol, rustig en privaat.
Cornell G - Sep 2019
Algehele gradering
Rietpoort was just what we needed!
Lees meerLeendert P - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en luuks.
Gideon P - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig plaaslewe.
Deon J - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige, vriendelike plaas-akkommodasie. Alles wat jy nodig het en meer!
Talita S - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Wanda P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies met alles benodig in plek.
Tilla K - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooiste mooi juweel in Karoo.
Martin F - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en verblyf.
Martin F - Feb 2019
Algehele gradering
Beste oorblyplek tussen ons en die Kaap.
Johan K - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjiese plaasverblyf.
Lees meerMaretha O - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Jasper J - Sep 2018
Algehele gradering
Puik Karoo-rustigheid.
Derrick B - Aug 2018
Algehele gradering
Die tyd staan stil, tyd om rustig te wees en te geniet!
Fiona M - Aug 2018
Algehele gradering
Far exceeded my expectations.
Ronelle R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf!
Willie V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike ervaring, sal weer en weer daar gaan bly.
Callie V - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienaars - ons het onmmiddellik tuis gevoel.
Louis C - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal weer daar aandoen.
Lees meerJm P - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier skoon en netjies, ons kom weer!
Wilhelm R - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Arthur Charles Foster D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig gewees. Het net daar geslaap.
Renee O - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Susan E - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik gerieflike blyplek en gasvrye ontvangs. 'n Regte plaasgevoel.
Petru V - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Klara C - Mrt 2017
Algehele gradering
Salig!
Meisie S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Beulah G - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties! Didi was so gasvry en die kos was ongelooflik!
Jacques M - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Uitstekende oornagplekkie.
Nadine C - Des 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon en netjies.
Saryke O - Des 2016
Algehele gradering
Dit gastehuis is baie netjies ingerig en die kamers was pragtig.
Gw V - Okt 2016
Algehele gradering
Ontspannende atmosfeer na 'n lang dag op die pad!
Rochelle P - Okt 2016
Algehele gradering
Vyfster-verblyf!
Fanie V - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Marzaan L - Sep 2016
Algehele gradering
Rustige salige plaasverblyf.
Louis W - Jul 2016
Algehele gradering
Tot weersiens!
Chantal B - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek. Skoon, netjies en rustig.
Leon P - Mrt 2016
Algehele gradering
Kalm, rustig en stil.
Stephanie L - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker.
Pieter M - Jan 2016
Algehele gradering
Werklik aangenaam.
Merle J - Des 2015
Algehele gradering
Baie verwelkomend en lieflik.
Ilze T - Des 2015
Algehele gradering
Ons het uitgepak en ontspan - salig!
Johan D - Des 2015
Algehele gradering
Super accomodation.
Penelope V - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry, rustig en pragtig.
Pierre D - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en rustig.
Johann V - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Vriendelik ontvang, geriewe baie goed, huislik en gemaklik. Sou graag 'n paar dae wou oor bly.
Lees meerNatalie M - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike bederfhuis!
Dirk J - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie ervaring, netjies en lekker.
Rudolf G - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde.
Allan W - Des 2014
Algehele gradering
Very comfortable and clean. Hosts were most accommodating.
Dawie V - Des 2014
Algehele gradering
`n Unieke ervaring so in die hart van die Karoo.
Lees meerIlse G - Des 2014
Algehele gradering
Ons het die plaas-omgewing geniet, ons verwelkoming was baie vriendelik.
Andre J - Nov 2014
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die geriewe en gasvryheid van die eienaar.
Gezila D - Okt 2014
Algehele gradering
Word baie sterk aanbeveel - sal beslis weer daar oornag.
Francois Z - Jul 2014
Algehele gradering
Puik diens en lieflike mense!
Rob S - Apr 2014
Algehele gradering
An awesome, rustic, clean and friendly stop over.
Susan B - Apr 2014
Algehele gradering
So comfortable and clean with a touch of class
Thea V - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Geniet dit altyd!
Stephan V - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Elzahn B - Des 2013
Algehele gradering
Ongelooflik!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom