Rietfontein Lodge and Safaris
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 300 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Rietfontein Lodge & Safaris bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike lodge wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en langs die vallei van die skouspelagtige Bamboesbergreeks in Hofmeyr geleë is. Die landskap spog met volop voëllewe, natuurskoon en natuurlewe vir diegene wat wil wegbreek en net ontspan, bergfietsry of deur die veld wil stap.
Die lodge bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers op die onderste verdieping en 'n oopplan-area op die boonste verdieping wat nog 14 ekstra gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die boonste area het 14 enkelbeddens. Daar is 5 badkamers met stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis, wat na die braai- en eetarea lei, is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die braai- en eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste, 'n ontbythoekie met sitplek vir 4 gaste, en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n balkon met buitesitplek en 'n boma-area met sitplek is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Rietfontein Lodge and Safaris sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Gaste dink Rietfontein Lodge and Safaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom