Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Lodge and Safaris

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Dit is egter die gas se verantwoordelikheid om hulle onder beheer te hou en seker te maak dat hulle nie ander diere soos skape, wild of katte jaag nie. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie. Dit is die gas se verantwoordelikheid om alles wat die troeteldiere benodig, saam te bring.

Geen items mag sonder die eienaar se toestemming uit die lodge verwyder en na die veld geneem word nie.

Gaste swem op eie risiko. Maak seker dat kinders altyd onder toesig is.

Die lodge kan per vliegtuig of grondpad bereik word. Daar is 'n geregistreerde aanloopbaan van 800 m. Aan die einde van die aanloopbaan is daar ook 'n 12 m breë vliegtuigskuur. Brandstofopsies is op versoek beskikbaar.

Die lodge bied selfsorgverblyf en verblyf wat alle maaltye insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 300
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R8 300
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R8 300
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54462cc255832fc61ef70b30cf9ffa34b27e1cdc9ebd6c710fd84b88b4d022cd0b784d43c8a92065a3c8b98619025521a309?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 300 per nag, vir 16 mense 2 5 1 5 Rietfontein Farm Hofmeyr 5930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.538398838225 26.00801263543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem