Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeview Accommodation

Privaat buitekamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die buite-kamer is aan die agterkant van die huis. Dit het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 2 gaste. Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Hierdie kamer het ’n 32 cm-TV, ’n OpenView-dekodeerder, gratis WiFi en Netflix . Die eenheid het ’n kombuisie wat met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en basiese kombuisware toegerus is. Daar is ook braaigeriewe en 'n sitarea onder ’n lapa wat apart van die eenheid is, sowel as ’n buite-wasbak om skottelgoed te was. Gaste het toegang tot ’n waskamer en wasgoedlyne.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie gesighanddoeke en swemhanddoeke saambring. Beddegoed, badhanddoeke en vaddoeke word voorsien.
Die instansie gebruik 'n septiese tenk en vra dat geen vreemde items, buiten toiletpapier, in die toilette afgegooi word nie aangesien die herstelkoste hoog is.
Die instansie hef nie 'n breekskadedeposito nie omdat hulle gaste vertrou om die huis te hanteer asof dit hul eie is. Moet asb. nie die glase in die Jacuzzi gebruik nie en moenie in die Jacuzzi klim as jy vol sand is nie aangesien dit die filters sal beskadig.
Niemand anders word op die perseel toegelaat, behalwe gaste wat bespreek het nie.
Umzumbe is 'n vuurwerkvrye are en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 af. 'n Onredelike geraas en 'n geskree word nie toegelaat nie. Weens asb. bedagsaam teenoor ander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Main Holiday House
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 2 slaapkamers wat elk lugversorging het, sowel as ’n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 1 enkelbed en 1 koningingrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die huis het ’n oopplansitarea met 1 enkelbed en ’n 40 cm-TV en DVD-speler. Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, ketel, menger, dubbelwasbak, genoeg ingeboude kaste met glase, breekware en eetgerei, ’n braaipan, prutpot en tjipmaker. Die huis het ’n groot stoep met braaigeriewe, sowel as ’n ekstra etenstafel met stoele wat ’n uitsig oor die tuin en gedeeltelike see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie gesighanddoeke en swemhanddoeke saambring. Beddegoed, badhanddoeke en vaddoeke word voorsien.
Die instansie gebruik 'n septiese tenk en vra dat geen vreemde items, buiten toiletpapier, in die toilette afgegooi word nie aangesien die herstelkoste hoog is.
Die instansie hef nie 'n breekskadedeposito nie omdat hulle gaste vertrou om die huis te hanteer asof dit hul eie is. Moet asb. nie die glase in die Jacuzzi gebruik nie en moenie in die Jacuzzi klim as jy vol sand is nie aangesien dit die filters sal beskadig.
Niemand anders word op die perseel toegelaat, behalwe gaste wat bespreek het nie.
Umzumbe is 'n vuurwerkvrye are en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 af. 'n Onredelike geraas en 'n geskree word nie toegelaat nie. Weens asb. bedagsaam teenoor ander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n woonstel op die tweede verdieping met 'n volle see-uitsig. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n waaier. Die slaaparea het 'n tripelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n tweede badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die moderne kombuis is met 'n ketel, broodrooster, stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof met 'n elektriese oond en 'n aparte diepvrieskas toegerus. Die eenheid het 2 sitareas waarvan een 'n TV-kamer met 'n slim-TV is. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is lugversorging in die oopplan-kombuis en -leefarea. 'n Die dek het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n see-uitsig. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 by die onderdakdek. Onderdakparkeerplek vir een voertuig is by die ingang na die trappe van die tweede verdieping beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie gesighanddoeke en swemhanddoeke saambring. Beddegoed, badhanddoeke en vaddoeke word voorsien.
Die instansie gebruik 'n septiese tenk en vra dat geen vreemde items, buiten toiletpapier, in die toilette afgegooi word nie aangesien die herstelkoste hoog is.
Die instansie hef nie 'n breekskadedeposito nie omdat hulle gaste vertrou om die huis te hanteer asof dit hul eie is. Moet asb. nie die glase in die Jacuzzi gebruik nie en moenie in die Jacuzzi klim as jy vol sand is nie aangesien dit die filters sal beskadig.
Niemand anders word op die perseel toegelaat, behalwe gaste wat bespreek het nie.
Umzumbe is 'n vuurwerkvrye are en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 af. 'n Onredelike geraas en 'n geskree word nie toegelaat nie. Weens asb. bedagsaam teenoor ander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgeview-weg 218, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZGZlMzcwLTM3MjMtNGVjMy1iYTZhLWY1NmIzMzcxYTJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 218 Ridgeview Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.623967780734 30.541952252315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem