LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhinos Rest | LekkeSlaap
+39

Rhinos Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 31 Des 2021.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg.
Let asb daarop dat Rhinos Rest via 'n grondpad bereik word. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Dele van die eenheid word via trappe bereik, en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3342, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd20928e3507090c26a37e2abfba49529c15704e1c4f2842198d8c965ed6075647858e3ea431875f118d84d8c908564b874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 650, nou Vanaf R2 738  per nag(plek vir 6) 11 5 1 5 3342 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.34082 31.81192
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!