Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rejuvenate Cottage 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marche Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 12

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Rejuvenate Cottage 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marike T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike T
Gesin met tieners

Het voldoen aan ons verwagtinge.

Netjies, skoon en sentraal. Ons was heeldag by sportbyeenkomste, so ons het net saans daar geslaap. Kombuisie is goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari K
Gesin met klein kinders

'n Lekker oornag stop.

Netjiese woonstel (granny flat) met alles wat jy dalk mag nodig kry vir 'n kort oorslaap. Let wel dat dit aan die agterkant van die gesin se woonhuis geleë is en dat jy nie enige uitsig moet verwag nie. Die kinders het lekker op die sleeper couch geslaap en die beddegoed/handdoeke was skoon en van goeie gehalte. Die gesin is baie gasvry en ons het sommer baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi B
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, skoon, goeie ligging, veilige parkering.

Ons het heerlik gekuier, daar is alles wat mens nodig het. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en het ons tot gehelp met een van die kinders se skooltaak wat die volgende dag moes klaar wees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Baie vriendelike mense. Plek baie netjies en waarde vir geld.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verishna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verishna V

Puik, ruim en baie gerieflike akkommodasie!

Die eienaars is baie vriendelik en ontvanklik! Hul Rejuvenate Cottage 2 bied baie ruim en netjies ingerigte verblyf met alles wat 'n mens mag nodig hê teen 'n baie bekostigbare prys. Selfs 'n volledige klein kombuisie vir eie kos voorberei met 'n heerlike groot yskas. Sal hul definitief aanbeveel en weer van hul akkommodasie gebruik wil maak. Ideaal vir 'n paartjie of klein gesinnetjie wat meer spasie benodig as net 'n standaard kamer met 'n badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombulelo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo M
Gesin met klein kinders

Clean place and up to date with technology.

The hosts were very friendly and welcoming. The place is clean and there is enough space to move around. Child friendly as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang en ekstra moeite gedoen vir ons hondjies.

Kamers baie netjies en het al die nodige toebehore. Sal beslis weer hier wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce79b3dbc636b43f2d34771fc2873e70538d16f06d74ae1c796a5793c653ea6a5fa3f818b697f64410f995889d17b6ccd30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2A Toerien street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.1136774 26.1705416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem