Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rayvin 2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word per bespreking vereis, wat binne 7 werksdae na die gas se vertrek terugbetaal sal word, mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as met aankoms en dat alles in orde is.
Rapporteer asb. enige afwykings of skade in die eenheid binne 12 werksure by die kantoor.
Rook is streng verbode in die eenheid en gaste word verplig om buite te rook. Indien gaste versuim om te voldoen kan dit lei tot die verbeuring van die deposito ten einde gordyne, matte en meubels te stoomskoonmaak.
Indien daar meer gaste in die eenheid bly as wat aangehaal is; of as die getal die totale toegelate kapasiteit oorskry; sal die deposito verbeur word.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit gereël word.
Neem asb. verder kennis dat hierdie eenheid 'n platskerm-TV met 'n Openview-dekodeerder het, so indien gaste die volledige DStv-pakket wil kyk, bring asb. jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saam, of huur een by die plaaslike verskaffer in Margate.
Bring asb. bad- en strandhanddoeke saam. Alle beddegoed word voorsien.
Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op die gas se eie koste aangevul word. Onthou asb. ook om opwasmiddel en ander skoonmaakmiddels wat gaste dalk wil gebruik saam te bring.
Skoonmaakdienste kan tussen 8:30 tot 14:30 gereël word, naweke en openbare vakansiedae uitgesluit. Dit moet asb. minstens 48 uur vooruit deur die kantoor bespreek word en moet vooraf betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Neem asb. ook kennis dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende spitsseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton Lane, Rayvin 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ab92e56938906982cd6b64ca9aa23bc0d9100b6b2ba74f41e69580c89fa10913321551ab95a917ae04ee8d1948f0ddc5242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Milton Lane Rayvin 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891555953988 30.347601587697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem