Purple Rain Guest House
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 gaste. Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die aangrensende kombuisie is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolfoond.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, hoekbad, wasbak en 'n toilet. Dié eenheid beskik ook oor 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curielaan 109, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom