LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pure Plesier | LekkeSlaap
+32

Pure Plesier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Entaastraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Pure Plesier is 'n vrystaande dubbelverdiepinghuis wat in Plettenbergbaai geleë is. Dit is die ideale vakansiebestemming met goue strande en inheemse woude.

Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers, 2 op die boonste verdieping wat 'n badkamer deel en 1 op die onderste verdieping met toegang tot 'n aparte badkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Elke kamer het 'n waaier. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n TV en DStv en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n aparte tuin buite, asook 'n ingeboude braai onder die dak. Veilige parkeerplek vir motors, bote en sleepwaens in beskikbaar. Gaste kry hul eie afstandbeheer vir die hek. Die tuin is heeltemal omhein vir troeteldiere en kinders.

Pure Plesier is troeteldiervriendelik, maar net vir klein troeteldiere. Die eenheid is nie beskikbaar vir matrikulante met matriekvakansie nie. Alle groot strande is 5 minute se ry vanaf die eenheid en is in 'n stil woonbuurt in Plettenbergbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Pure Plesier sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pure Plesier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Entaastraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pure Plesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Entaastraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9205a06238d3b429d36ab4b6e989766f5291dc30a7dbfcc6942ed90e369a7b0bfc2668b9c3536b2ae2946360adb8570c9b7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 6) 1 5 1 5 6 Entaa Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-22:00 11:00 -34.07218 23.36255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!