Potters Rest Paternoster
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Potters Rest Paternoster bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Paternoster. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika. Daar is verblyf in 2 aparte eenhede en dis binne stapafstand van die strand af geleë .
Die woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 2 gaste en die woonstel op die onderste verdieping het slaapplek vir 4 gaste. Dié 2 woonstelle kan ook gekombineer word as 1 woonstel wat slaapplek vir 6 gaste bied. Albei woonstelle het 'n kombuis, sitkamer en eetarea, en het toegang tot braaigeriewe. Die woonstelle het elkeen Wi-Fi en sekere DStv-kanale.
Nova Vida is een blok vanaf Pottersrest geleë. Dit is 'n solderwoonstel met 'n lieflike see-uitsig.
Geniet lekker doendinge soos wandelinge langs die strand, 'n pragtige sonsondergang, dolfyn- en walvis-kyk, kajak, vlieërbranderry, snorkel, skubaduik en perdry. Gaste kan ook in die Columbine Natuurreservaat gaan stap, of 1 van die vele plaaslike kunsgalerye besoek. Potters Rest is ongeveer 160 km vanaf Kaapstad.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Jaar gelys 6
Ligging
- Mosselbankstraat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Potters Rest Paternoster het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom