Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Playa Del Mar 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat rook streng verbode is in die eenheid en dat die instansie nie vir partytjies, studentegroepe, ram- en henne-partytjies geskik is nie.

Daar is ook 'n streng geraasbeleid en gaste word gevra om die inwoners in die omgewing in gedagte te hou en nie te raas of ander gaste te steur nie. Let asb. dat gaste gevra kan word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie die reëls nakom nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word saam met die balansbetaling van die bespreking vereis. Dit is betaalbaar aan die agentskap, wat vir jou e-pos hieroor sal stuur om jou bespreking te finaliseer.

Alle skade en breekskadedepositos is terugbetaalbaar hangende hul inspeksie na vertrek en word soos volg terugbetaal:
Gedurende die buite- en hoogseisoen sal sowat 2 weke, 14 dae, na die uitklokdatum plaasvind.
Alle spitsseisoenterugbetalings sal 1 maand na vertrek terugbetaal word.

Betaalbepalings:
Die betalings moet as volg geskied:
As jou inklokdatum binne minder as 'n maand is, moet die betaling onmiddellik gemaak word.
As jou inklokdatum in meer as 'n maand is, moet die saldo 1 maand voor aankoms betaal word.

Betaalmetodes wat vir die balansbetalings aanvaar word:
Ongelukkig word geen tjeks en/of tjekdeposito's aanvaar nie.
Slegs EFT-betalings word aanvaar.
Kontantbetalings en/of deposito's word aanvaar, maar 'n kontantdepositofooi per deposito word gehef en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voor dit terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11809b6d9256ea4336cd23c2fd1cdf8d8e6969b34a4ad2085a16ba9faa82a8aadaea959fdf6ab97540a490b833a120a9fdf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 14 Collison Street Playa Del Mar 1 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8512984 30.3835654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem