Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piptide

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.3/5

Veran Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 6 resensies vir Piptide
Netheid
2.5/5
Diens
2.2/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-maria H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-maria H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer gaan nie. Pateties!

Ons het laat gearriveer. Was verwelkom deur huishulp. Deur sluit nie mooi nie, skyfdeur in kamer maak glad nie eers oop nie, perseel by swembad is oud en vuil, stoele en dakkie stukkend. Stort was gebreek met vorige gaste se stortgariewe steels in. Stortwater loop 'n straaltjie. Geen koffie, aircon werk nie, gordyne en beddegoed was vuil. Volgende oggend was kombuis vuil met borde, asook stoep vol bierbotteltjies en sigarette. Sal NOOIT weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie ervaring.

Glad nie. Remotes het geen batterye in. Geen lugversorging soos geadverteer. Ruik na damp. Konsertina-deure by badkamers raas. Stortdeur hang aan een skarnier. Voordeur kan nie sluit. Parkering in straat nie veilig. Omtrent 50 trappe na perseel. Baie geraas en geen privaatheid met arbeid en bure wat oor dek loop soos hulle wil. Kragprobleme. Kaste vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Terence V
Saam met eggenoot / lewensmaat

No a legit rental.

I understood it was a self-catering place, turns out it is a room in a shared house. No secure parking and a 25-meter uphill path to get to the house. The view wasn't bad though. The backdoor was not very secure. Wi-Fi wasn't great and could do much with the shared TV in the lounge area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntando M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ntando M
Gesin met klein kinders

The location is the best, but the place needs some renovation.

Perfect location, good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumaya E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It felt like I was at home.

Melissa, thank you for checking up on us. Chris and Cynthia thanks for your hospitality, you guys are awesome. This was a place to be. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piptide se terugvoer

Hi Sumaya, it was a pleasure having you guys. Thank you for your support. Hope to see you soon.

Piptide
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chislehurst-weg 16, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd34e9b695adb22149559d5e50cb85d2f6244e9b4e83215fa7bdbacae04bf85c6a1253d5fd1ea37b743302be9820ae1f46d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 16 Chislehurst Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.935757389821 31.007357730059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem