Pinnacle Point Villa Elegance
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pinnacle Point Villa Elegance is op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en is dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n TV.
Die huis het ook 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. 'n Gholfkarretjie word vir gaste se gebruik tydens verblyf voorsien.
Die oord bied ook 'n klubhuis-restaurant, 'n spa, swembad, tennisbaan, 'n oefenbof en gimnasium. Die landgoed staan bekend as een van die top 10 gholfbane in Suid-Afrika. Die landgoed bied ook 'n rits aktiwiteite aan groepe vriende of gesinne en is dus die ideale wegbreekplek. Kinders word besig gehou met tientalle aktiwiteite en grootmense kan hulself verlustig in die staproetes of spa-behandelings op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Point Villa Elegance sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Joretha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 42
Jaar gelys 6
Ligging
- Pinnacle Point-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom