Pinnacle Point Villa 23
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point, Pinnacle Point Gholflandgoed, Villa 23 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pinnacle Point Villa 23 is 'n luukse selfsorgwoonstel op die bekende Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai en het 'n omsetter om beurtkrag te verlig. Die landgoed bied 'n verskeidenheid aktiwiteite om 'n onvergeetlike wegbreek vir vriende en gesinne te verseker.
Dié Villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook slim-TV's in al die kamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die etenstafel met stoele is sentraal geleë. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die see in die verte, sitplek en 'n Weber-braai.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Point Villa 23 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Pinnacle Point, Pinnacle Point Gholflandgoed, Villa 23 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point, Pinnacle Point Gholflandgoed, Villa 23 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom