Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Mansion

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransweg 18, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Pinnacle Point Mansion is 'n pragtige huis wat op 'n krans in die veilige Pinnacle Point Gholf- en Strandoord, 5 km vanaf Mosselbaai, geleë is. Hierdie ruim en unieke huis is ideaal vir gholfspelers wat op die top gholfbaan in Afrika wil speel. Dit is ook perfek vir verskeie gesinne en groter groepe.

Dié huis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging, 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank en 2 stapelbeddens. Daar is 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland wat na die etenstafel lei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n gesellige kaggel. Op die boonste verdieping is daar nog 'n sitarea met 'n TV wat met 'n wonderlike see-uitsig spog. WiFi is beskikbaar.

Die glasdeure van die leef- en kombuisarea lei na 'n lieflike stoep met 'n swembad en braaigeriewe wat 'n see-uitig bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Mansion sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 mense
1 xDubbelslaapbank
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Pinnacle Point Mansion
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 10

Ligging

  • Rooikransweg 18, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Mansion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransweg 18, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac778ddd226f2ccfd604ff1d56ea8113193087cb1afd9e8e03c8a987282b51e82eb6341e89dd5f50a166f0a48888263818d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 18 Rooikrans Road Pinnacle Point 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201653912766 22.10880338525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem