Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan, Lodge 21, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 21 is 'n pragtige vakansiehuis op die Pinnacle Point-landgoed wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand bied. Die huis is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n groep gholfentoesiaste op soek na luukse verblyf.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan in een van die 2 eetareas in die huis genuttig word. Die sitarea het 'n kaggel en 'n slim-TV met stroomdienste. Gaste kan met hul eie besonderhede en rekeninge inteken.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep. Dit is dus ideaal vir enige weerstoestande. Die stoep het ingeboude braaigeriewe met 'n panoramiese see-uitsig. Daar is ook 'n tuin waar kinders kan speel. Die huis het buite-parkeerplek en is stapafstand vanaf die gemeenskaplike swembad, plonspoel en klimraam.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 21 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Pinnacle-rylaan, Lodge 21, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan, Lodge 21, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c72d21daa4372b900d830cb17fda7afbd0763f1f87b1768aa7cba314207482e2b47bb8b141fec652c05eb70b3a3cbe8b4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8) Pinnacle Drive Lodge 21 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.196515212206 22.093508424637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem