Pinnacle Point Golf Villa 3
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Danie S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike en hulpvaardige personeel.
Pieter R - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Louise E - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, skoon en veilige omgewing.
Leigh P - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Henk T - Okt 2023
Algehele gradering
Beste ooit!
John B - Sep 2023
Algehele gradering
Convenient, neat, and secure.
Jj B - Sep 2023
Algehele gradering
Value for money with good sea views and good security.
Thys S - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike ervaring.
Kobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Waarlik die moeite werd.
Hannelie G - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste gholf-villa.
Ken S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, stylvol, kwaliteit en absoluut alles wat jy nodig het!
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly jul het die villa en omgewing waardeer.
Ian T - Apr 2023
Algehele gradering
Very impressed.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Thank you for the great review. We are happy to hear you had a good experience.
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful villa and location.
Lorraine M - Apr 2023
Algehele gradering
Topgehalte.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien jul weer.
Osborne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Good.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Thank you so much for your valued support.
Johan N - Jan 2023
Algehele gradering
Bitter lekker.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Stem saam. Ons het dit onder die HEV se aandag gebring. Dankie vir die ondersteuning.
Karien G - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Altyd welkom.
Marcell G - Okt 2022
Algehele gradering
Verskriklike netjiese eenheid. Goeie diens.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, Marcell. Mag ons jul binnekort weer sien.
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
We are happy to hear that you had a pleasant stay. Once again thank you for your support.
Annelie O - Sep 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi omgewing, verblyf is netjies en modern.
Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons hoop om jul weer binnekort te ontvang as gaste. Jul is altyd welkom.
Vriendelike groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle-rylaan 1, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom