Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Golf Estate - Fairways 65

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-rylaan 65, Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pinnacle Point Golf Estate - Fairways 65 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die hoofperseel op die Pinnacle Point Golf Estate. Dit is teen 'n agtergrond van skilderagtige landskappe en see-uitsigte en bied gerieflike verblyf, wat dit ideaal maak vir paartjies of sakereisigers.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en oorgenoeg kasruimte, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank toegerus. Die sitarea het 'n TV teen die muur, swarthoutkoffietafels, 'n gemaklike rusbank, en 'n lessenaar en stoel.

'n Omsetter is ook beskikbaar in geval van beurtkrag. Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die landgoed en pragtige see. Veilige dubbelparkeerplek is voor die verblyf beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golf Estate - Fairways 65 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 7

Jaar gelys 6

Ligging

  • Fairways-rylaan 65, Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-rylaan 65, Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08530b2502b4f1cda79ed81b10c9f33ec6b2572764edeeaa85446aea6779a5ea2860bbfd5ee87dda93a7b14e8fc510a483a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 65 Fairways Drive Pinnacle Point Golf Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198037 22.105891
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem