Pinnacle Point Fynbos 61
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Addisionele terugbetaalbare breekskadefooi van R1500 sal afsonderlik by hierdie kwotasie gevoeg word wanneer die bespreking gemaak word. Let asb. dat ons werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.en dat ons geen voorlopige besprekings doen nie.
'n Skoonmaakdiens word slegs met aankoms en vertrek voorsien. Bykomende skoonmaak is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 6)
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point Beach and Golf Estate, Mosselbaai, 6056, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom