Pinnacle Lodge 109
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 109 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Pinnacle Lodge 109 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die Pinnacle Point Golf Estate in Mosselbaai, Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na rustige verblyf met toegang tot verskeie geriewe.
Die dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel en dit lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en sonstoele. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis met 'n restaurant en 'n spa wat verskeie behandelings bied. Die woonstel is naby winkels, restaurante en die strand geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Lodge 109 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- Pinnacle Point 1, Eenheid 109 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 109 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom