Pinnacle Lodge 108
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 108 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Pinnacle Lodge 108 is 'n selfsorgvakansiehuis op die Pinnacle Point Golf Estate in Mosselbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf met toegang tot verskeie geriewe.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Dit lei na 'n onderdakstoep met rusbanke, 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Op die boonste verdieping het gaste toegang tot 'n balkon met sitplek en gedeeltelike see-uitsigte. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis met 'n restaurant, asook 'n spa met verskeie behandelings. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Lodge 108 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Pinnacle Point 1, Eenheid 108 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point 1, Eenheid 108 Pinnacle Point Lodge, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom