LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pikkewyn | LekkeSlaap
+41

Pikkewyn

4 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Sep 2021 tot 31 Okt 2021.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pikkewyn bied 2 verblyfopsies in ruim selfsorghuise wat geskik is vir 8 in Laaiplek, net 700 m van Rooibaai af.

Elke eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n addisionele dubbelbed en dubbelslaapbank in die sitkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Verder is daar 'n TV met Netflix, internet en 'n binnebraai in die leefarea.

Buitebraai-geriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

In Laaiplek kan gaste visvang, swem, bootvaar en restaurante besoek. Dit is ook net 'n kort ent se ry vir diegene wat die Weskus-dorpies wil geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Pikkewyn
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pikkewyn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c7844993bc8277684dea9eafaaf42a3a6e1d91795e48654bbfbceaa89d136b13abe1b65fc800642d06106780c3ad11e19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 15:00 -32.774733349524 18.157327256604
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!