Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyn

Pikkewyn 1
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die huis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer is ingerig met het 'n dubbelbed en daar is twee addisionele dubbelbeddens in die sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, internettoegang, en 'n binnebraai-area. Braaigeriewe buite is beskikbaar, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg WiFi en Netflix.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pikkewyn 2
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die huis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer is ingerig met het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, internettoegang, en 'n binnebraai-area. Braaigeriewe buite is beskikbaar, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Hierdie eenheid het toegang tot 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg WiFi en Netflix.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8e02cba53aff9f3c2489f50f79340a297d98cb55975a414f29480bd20a4cdd828dcc4cd726b3f6b1d9ae13592929156db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.774733349524 18.157327256604
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem