Piccolo Paradiso
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Piccolo Paradiso in Ballito en die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums, restaurante en strande in die area.
Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n uittrekbed geskik vir 'n kind. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die tweede badkamer 'n bad, wasbak en 'n toilet het.
Daar is 'n oopplan-leefarea, eetarea en kombuisarea met 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegrus.
Die kamers het lugversorging en waaiers en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad.
'n Wasgoeddiens kan teen 'n ekstra koste gereël word en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cristina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 5
Ligging
- Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Piccolo Paradiso het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom