Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdehoef Gastehuis

Gastehuis
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 het ‘n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n yskas, mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die stoof en yskas is in ‘n aparte vertrek. Daar is ook sitplek en ‘n tafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 is die gesinskamer en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n yskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het ‘n koningingrootte-bed, 2 stoele en ‘n tafel. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n yskas, mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 51, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84MhY2WQnyaOk2ujkuoIEwkLlCQH8gFGslW5Z9qEmZo02oS3KQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 51 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.413209582598 23.943867409616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem