Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Tree Accommodation

Pepper Tree Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n volledige badkamer. Die kombuis en leefkamer is oopplan en ingerig met 'n slaapbank en TV. 'n Braai-patio is buite beskikbaar. Die eiendom kan toesluit en troeteldiere is welkom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Gum Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lugversorgde drieslaapkamer-kothuis is ruim en lieflik gerestoureer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n bababed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die huis het 'n leefarea, oopplan-kombuis en 'n groot stoep buite met 'n ingeboude braai-area. Hoewel die kothuis stapafstand van die plaaslike Spur, Wimpy en ander restaurante is, kan ons ook reël dat etes afgelewer word. Die Blue Gum kothuis is geleë in 'n stil, veilige buurt, maar die huis en toesluit-erf is ook toegerus met laserstraal-sekuriteit, gewapende reaksie en 'n sekuriteitswag wat patrollie doen. Gehoorsame, opgeleide huistroeteldiere is welkom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MGQ2MmY1LTFjNzktNDQ0Ni1hZjAwLWUzNDI5YzBkMzJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 5 James Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -32.345936791406 22.580444812775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem