- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pepper Berry Place is in Westcliff, Hermanus, die bekende vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidkus geleë. Die verblyf is loopafstand vanaf die middedorp en verskeie restaurante.
Die selfsorg-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, dubbele slaapbank asook 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n dubbelwasbakeenheid. Die eenheid het 'n braai-area en 'n alarmstelsel. Die Binnehof-suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n privaat tuinarea.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.
Hermanus is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede op land en op see. Die natuurskoon, matige klimaat, doendinge, blomryk omgewing en onmiddellike nabyheid aan Kaapstad, maak Hermanus die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 5
Ligging
- East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Pepper Berry Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom