Pelican Pad @ Le Paradis
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensationweg 64, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pelican Pad @ Le Paradis is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Ballito. Die kompleks is ideaal slegs 'n paar minute vanaf die strand en 3,5 km vanaf die Ballito Leefstylsentrum.
Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ingeboude kaste. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n toonbank met 4 stoele toegerus. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n stoep. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en direkte toegang tot die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Pelican Pad @ Le Paradis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Compensationweg 64, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pelican Pad @ Le Paradis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensationweg 64, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom