Hluhluwe - Sandton Hotel Apartments
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en nog 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix in. Verder is daar 'n eetarea, sitarea en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle geraas en musiek moet op 'n redelike vlak gehou word en 22:30 afgeskakel word.
Rook is verbode in die woonstelle.
Geen besoekers wonder sonder toestemming en 'n Covid-keuringsproses toegelaat nie.
Die eenhede kan die basiese kruideniersware soos spek, eiers, brood, melk en jogurt voorsien teen R75 per persoon. Doen gerus navraag hieroor.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die leefarea het 3 enkelbeddens waarop die kinders kan slaap en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix in. Verder is daar 'n eetarea, sitarea, stoep, braai-area en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle geraas en musiek moet op 'n redelike vlak gehou word en 22:30 afgeskakel word.
Rook is verbode in die woonstelle.
Geen besoekers wonder sonder toestemming en 'n Covid-keuringsproses toegelaat nie.
Die eenhede kan die basiese kruideniersware soos spek, eiers, brood, melk en jogurt voorsien teen R75 per persoon. Doen gerus navraag hieroor.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sitarea het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n bederfbad. Daar is 'n kantoor, 2 badkamers met 'n bad en stort, 'n TV met Netflix, WiFi en 'n kombuis wat met n ykas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus is. Die eenheid het ook 'n stoep, privaat ingang en 'n swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle geraas en musiek moet op 'n redelike vlak gehou word en 22:30 afgeskakel word.
Rook is verbode in die woonstelle.
Geen besoekers wonder sonder toestemming en 'n Covid-keuringsproses toegelaat nie.
Die eenhede kan die basiese kruideniersware soos spek, eiers, brood, melk en jogurt voorsien teen R75 per persoon. Doen gerus navraag hieroor.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hluhluwe-weg 15, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom