Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
194 lekke plekke om te bly
The Archer Aparthotel by Totalstay is stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van Sunninghill in Sandton geleë en bied 'n luukse, dog ge...
Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde van 'n groengordel in 'n ru...
Reserved Suites Illovo is luukse selfsorg-hotelkamers in 'n gebou met 16 verdiepings in Illovo-sentraal tussen Sandton en Rosebank. Die verb...
Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 ...
Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sake...
Vair's Place Apartment Lux Suites and Spa is 'n gastehuis met 'n sentrale ligging in die lowerryke en stil Paulshof in Sandton. Vair's bied ...
Red Rose B&B bied gesofistikeerde verblyf vir sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers. Dié B&B is 'n huis weg van die huis af en bie...
Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel is onafhanklik v...
Shandon House is 'n Franse Provensaalse huis in Parkmore, Sandton en bied 'n keuse tussen lieflike kamers. Die dubbelverdiepinghuis beskik ...
Tiree is 'n B&B met 'n verskil, 'n oase van luukse rustigheid en stilte. Jy kan kies tussen luukse privaatheid of jy kan saam met jou gashee...
Welkom by die Sandton akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.