Panorama Guest Farm
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 16 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R525 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panorama Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige atmosfeer. Die gasteplaas is 25 km buite Mbombela (Nelspruit) op die R37 in die rigting van Sabie. Dis die ideale bestemming vir diegene wat die omgewing wil verken.
Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en dien ook as 'n hondeherberg. Daar kan taamlik baie honde in die hondeherberg wees gedurende die vakansieseisoen. Daar is ook inwonende honde op die perseel.
Gerieflike verblyf word aangebied in 4 kothuise en 6 en suite-kamers.
Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n stoep en braaigeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuise bied elkeen slaapplek aan 4 gaste.
Die en suite-kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, dakwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring as hulle meer kanale wil hê. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die en suite-kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buitelugkombuis.
Daar is 'n klein funksie-area wat gaste kan bespreek. Die verblyf het sonkrag om die impak van beurtkrag te verminder.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Jaar gelys 14
Ligging
- Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Panorama Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom